Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

STILDORS (goud)

Ek pluk ‘n vrug
iets soos ‘n apple of ‘n vy
ryp en groen net vir my
en gee dit vir jou

ek kyk hoe gulsig jy eet
oorhonger en vraatsig
– verslind jy alles tussen jou vingers
dit maak my mal

jy is honger en ek
        *
ewig dors
maar jou lus stil my.

© Okt 2020  Caren Kearley
Kopiereg voorbehou




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed