Jongste aktiwiteit:

verweef

.
soms
leef die krappe
heen en weer oor my duin
verweef in die simbiose
van die Skepper se
strand bioom
.
soms
beleef my duin
die simbiose van geestelike lewe
vrede – blydskap – getrouheid
lankmoedigheid – goedheid
selfbeheersing – liefde
.
©Teárlach
(Gal 5 : 22)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed