Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 3)

    toedeldie-toedelda die hond jaag ‘n kat donkie byt ‘n jakhals skapies wei saggies   toedeldie-toedelda buurman olie sy kar buurvrou kook konfyt wit huisies lê verlate   toedeldie-toedelda golwe jaag mekaar eensame meeu sweef bo my duin in vrede   toedeldie-toedelda as dinge nie verander bly dit mos soos dit is gister is […]

“Hier volg die weer.” Stoot opstandige hare weg uit helder oë. Kniel angstig voor sinoptiese kaarte, lees blare in isobare. WAT wil die boere hoor?! Ahaaa! Hiers ‘n laedruk!! [maar die hoog wig ook] koud … druk … front —{ aksie }— Frons verdwyn, hand beduie, “Iewers reën dit elders.” Skitterwit tande. Daar! Maar weervoorspellings […]

  waag die wagwoord spring die hekkies hoog gly oor glimmatte van lewe gruis oor alles wat grof kan wees sing jou hart uit aan dit wat mooi is om te sit en bekommer oor komkommer pampoene en bosvarke in die land gaan nie die bakkie vol laai nie ruil self die olie in jou […]

  as soekie-woekie praat dan brabbel woorde in onsin as soekie-woekie sing dan hoor jy net die wysie alles net in vierslag getooi geen walse-toonsette meer as soekie-woekie woorde na my probeer bring en sy begin met “baby” dan sak my soekie-woekie aandele in my sokkies weg maak dit sin om meer sin in sulke […]

  in sagte lente oggend vibreer dit van lae tone tot hoog saggies dring dit my bewuste binne vermurwe dit my harde realiteit   oor my duin suis dit sag skaars roer dit die sandkorrels selfs geluide van die see vervaag in intense oordragsfomulier   deur stegies van wit huise draal die klanke soos suidooster […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed