Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
  • As die son sy voelers uitsteek
    en die nag se koue met ‘n warm hand wegsteek,
    vul ‘n warmte my gemoed,
    my Skepper het my nog ‘n dag behoed.

    As ek my oë oopmaak
    en goue strale my sig aanraak,
    vorm daar[…]

  • Didi commented on the post, Dorre takke 4 maande, 2 weke gelede

    Wat ‘n pragtige beskrywing, vol diepe hartseer.

  • Dit is so ‘n pragtige beskrywing.

  • Didi wrote a new post, Sonsak 4 maande, 2 weke gelede

    As die son sak op die horison en die donker die aarde kombers,
    druk die Meester Skilder Sy kwas in die verf pot.
    ‘n Goudgeel bal verskyn op die horison,
    goue spatsels versier die kombers,
    teen die ligblou[…]

  • Didi wrote a new post, Hande 4 maande, 2 weke gelede

    Teer genade hande
    Bring Liefde in aanraking
    Breek die uurglas van die verlede
    ‘n Verlede in die niet vergaan

    Groot stewige hande
    Bring Liefde in omarming
    Hou die uurglas van die toekoms
    ‘n Toekoms van[…]

  • Wie is ek en waar kom ek vandaan
    Hulle sê die spieëlbeeld van my ma
    Tog is ek nie soos my ma
    Sy is op ‘n ander planeet se baan

    Sy is so skerp soos ‘n potlood en agtermekaar
    Daar is niks wat sy nie kan d[…]

  • Didi wrote a new post, Vra 4 maande, 2 weke gelede

    “Vra en vir jou sal gegee word”
    Ek vra en vra en kry niks
    “Vra is vry en weier daarby”
    Ek staan met leë hande

    “Moet nooit ophou vra”
    Wat moet ek leer?
    “Vra volgens Sy Wil”
    Hoe moet ek tog weet?[…]

  • Tikkie nogstalgie pak my beet
    Tik tik blaai, dit kan jy weet
    Geleer om tien vingers te gebruik
    Kombinasie oefen kon jy nie ontduik
    Korreksie ink mag jy nie misbruik
    Tik tik blaai hoe kan ek ooit vergeet

    Tik[…]

  • Didi se profiel is opgradeer 6 maande, 1 week gelede

  • Didi het n geregistreerde lid geword 1 jaar, 3 maande gelede