Jongste aktiwiteit:

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

Nadat ons een was Goud

fragmente van my skeur, torring los   vorm ‘n eie entiteit, ‘n eie identiteit   waar ons eens gekoppel was – een stroom een hartklop   lê die wieg leeg   letsel jou bestaan   kaartkontoere oor my lyf   ©Amanda de Meillon

Lees meer

Vyf-en-veertig minute van hel blitsfiksie 169 woorde Goud

Bloed. Sand. Sweet. Salpeter wat klou aan rou wonde . Hoekom? Ek struikel oor die soveelste kadawer en voel hoe die swart brommers teen my vasvlerk. Ek kan nie meer nie. Ek kruipkoes tussen duin en bos. Hier loop die dood vandag grynsend sadisties rond. Vyf en veertig minute van hel. Toe die skuit se […]

Lees meer

Bottel die son 227 woorde Goud

Clara bol haar hare in ‘n ponie op haar kop.  Dis naweek.  Mamma en pappa help by die kerk uit en Clara moet die naweek by ouma spandeer.  Haar hartjie klop sommer vinniger. Ouma is altyd vol verrassings.   Clara gooi die motordeur oop. Sy spring-hop tot op die stoep en gooi ‘n handsoen in ma en pa […]

Lees meer

Tussen die lyne 790 woorde Goud

Tussen die lyne. Die swakkes kan nooit vergewe nie. Vergifnis is die eienskap van die sterkes. Mahatma Gandhi. Jy is ‘n sterk vrou. Hoeveel keer het ek al hierdie woorde gehoor. Sterk? Nee, ek gaan net nie toelaat dat die verlede my aftrek in ‘n donker gat in nie. Tien jaar gelede het ek die […]

Lees meer

Die ‘gestripte’ moer Goud 717 woorde (Taal waarskuwing)

Bemoerd sê jy? Laat ek jou vertel wat is bemoerd verby! Dis hoe ek voel. BEMOERD VERBY!   Skuus vir die frans maar daar is nou net nie een woord sterk genoeg om my gevoel te beskryf nie, of daar is wel, maar so befoeterd is ek darm nog nie. Ek gaan wel binnekort wees […]

Lees meer

Tonteldoos se mooiste Roos Goud

Die omies van huis Tonteldoos Stry almal oor een mooie roos Die een oom vertel Magrietjie het wel Sy wangetjies bloedrooi laat bloos

Lees meer

Jakkalsdraai se geheim 885 Woorde Goudklas

Speursersant Vermaak ril. Dis nou wratag nie iets wat jy in die middel van die nag wil sien nie. Die dun straaltjie taai rooi krul soos warm lawa deur die sand. Hy ruk sy voet weg. Salpeter slaan  in sy neus op en ‘n brak smaak vorm op sy lippe. Dit was eens ‘n mens. […]

Lees meer

Noenieput – Goud 411 woorde

Noenieput Ongeveer 14 km oos van die Suid Afrikaanse grens met Namibië, in die Kalahari-woestyn, is daar ‘n klein dorpie met die naam Noenieput.  Die naam “Noenieput” het sy ontstaan as gevolg van ‘n put wat naby ‘n Noenie-boom gegrawe is. Lewies Engels en Piet van der Westhuizen het in die 1900s die plaas Diamantputs […]

Lees meer

Namakwaland se Daisy Goud

Wanneer die eerste druppels oor die aarde dans en jou groen deur die aardkors bars ontplof daar n simfonie van blomme oor die Karoo gessigies gedraai na bo ek luister na die koper simbale wat dans in die reën die veld se bruin giggel wanneer jou blomkombers oopsprei jou geel brand op my vel soos […]

Lees meer

Die lewe op Mosbos Goud 377 woorde

Liewe dagboek. Vandag is dag 5 van ons nuwe lewe. Klawerbos is nou net ‘n ashoop.  Ons moes vlug. Skielik. Oornag. Mamma het al ons klere in ‘n streepsak geprop terwyl pappa die belangrikste meubelstukke op oom Koos se ou sleepblaar moes laai.  Die stropers het oornag verskyn.  Groot geel gevaartes wat dreigend neffens die […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak