Tonteldoos se mooiste Roos Goud
Die omies van huis Tonteldoos
Stry almal oor een mooie roos
Die een oom vertel
Magrietjie het wel
Sy wangetjies bloedrooi laat bloos
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Die omies van huis Tonteldoos
Stry almal oor een mooie roos
Die een oom vertel
Magrietjie het wel
Sy wangetjies bloedrooi laat bloos
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou inskrywing vir die Julie 2026 – DIS NOG NIKS, LAAT EK JOU VERTEL PROJEK