Jongste aktiwiteit:

Strepiesmaanboodskap

Êrens, in Elim

onder ‘n dunstreepmaan

naby windpompe en bome

het iéts moois begin

toe jou siel saam met

fyn misreën oor fluitjiesriet

van die hemel afkom

en in my hart klim

©Z.Kochk

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed