glimlag
geluk is soos ‘n muskiet
net wanneer jy aan die slaap wil raak
kom pla hy jou en verander jou
sonder geluk is jy goor
daardie fronse groei oor jou wange
laat ‘n permanente spoor
om geluk raak te sien
moet jy voorbereid wees
om geluk in ander te sien
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.