Jongste aktiwiteit:

HEERLIKE DAG BY DIE SEE

HEERLIKE DAG BY DIE SEE
(Brons)

teen die kus vind my siel rus
in die kabbel en klots van die branders teen die rots
dis wat die swaarheid blus

kort daarna behou ons die hitte in ons eers koue litte
met die vuur wat naby ons hardop knetter
en die hout wat in ons ore kikke

ten einde van ‘n heerlike dag kom ons toe ook by die nag
‘n harde grom geluid roffel deur die huis
‘n man wat klink soos monster sluit my dag met ‘n lag

©️TaniaPascheka
29.07.2020




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed