Dit is die hande wat praat
Dit is die hande wat praat
Woorde kan lof besing of skel.
Woorde kan mooi broodjies bak: van buite mooi, maar binne nog rou.
Hande wat werk en seën. Hande wat dra en hulp verleen.
Dit is die hande wat die ware waarheid vertel.
1© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.