Jongste aktiwiteit:

My Hart ñ Spookhuis

My hart, ’n spookhuis

Voor die deur van vrede staan ek, bang vir dit wat onbekend is.

Stemme van gister roep my, maar hierdie keer sag.

Die deur gaan oop, dit was van staal. Geen lig wys iewers ’n straal.

’n Donker gang, vlermuise soos die bose van gister hang teen die mure.

Spinnerakke vou om my. Die koue gesels met my.

In my eie onbekende stem hoor ek: “Welkom in jou hart.”

Maak jou reg, die pad is lank.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed