Ketel van geluk
Ketel van geluk
My hart is vol, soggens nog koud.
Iewers hier binne soek ek na my eie behoud.
Iets laat iets my bloed nou kook.
Is dit gister se kwaad, of vandag se nuwe son?
Elke ketel wat kook, beloof ‘n koppie koffie of ‘n koppie tee.
Sou my keteltjie soms oor moes kook, weet ek: geluk is om die draai.
1© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.