Jongste aktiwiteit:

Wees Dankbaar !

Wees dankbaar,
daar is vanaand iemand op straat met minder as jy.
Bly glimlag want die blanke kind op straat,
doen dit sonder om te huiwer.
Ons kla oor die gerinsgte ding,
maar vir hoeveel goed wat ons ontvang uit Vader hand
sê ons dankie?
Sê ons nie genoeg dankie nie?

IN my oë dink ek nie ons sê genoeg dankie,
vir al die wonderlike goed,
wat ons uit Vaderhand ontvang,
vir altyd sal Hy ons omsoom met SY liefde,
en sy beskerming, want dit is sy belofte.

Gaan darem bietjie vir ‘n slag op jou knieë,
en sê dankie vir alles wat jy daagliks ontvang.
Ja daar is soms baie bekommernisse wat oor ons hang,
maar sê dankie soos uit oom Lance James se hart,
en net-
dalk net, sal jy vreugde beleef,
sonder enige stres en moenie vergeet om jou vyand te vergeef.

Want Hy vergeef jou dan,
sê met dankie,
en jy sal baie vreugde.. vir ‘n slag beleef.

©Kopiereg – Timothy De Vos Botha – Alle Regte Voorbehou 19/02/2016 20H38nm




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed