Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 15)

Bergies speel op tromme en rook in hul longe Die boemelaar en boemelvrou is ongeskik màar streng getrou Hul slaap al jare saam n uitgemaakte bokkompaar Hulle swerf rond soos swaels met afgekoude naels Skrop n leplek waar hul kom en voer dit uit van kant tot kant met swartsakke en ou koerant As die […]

Sonder n geraas n waarskuwing of n trompet wat blaas Kom daar n enorme golf wat slaan van onder. Die wat oorleef sien die oorskot van lewe en dood Orals gestrooi magteloos teen so massiewe krag n Ma gryp na haar kind se hand màar hy is alreeds onder die sand Die oud, die ionk […]

Moes jou in die gesig kyk vandag jy en ek en ek en jy met soveel beloftes gemaak aan mekaar en hier staan ons uitmekaar verby mekaar niks van ons drome waar niks van wat ons gedink het niks wat ons geglo niks wat ons gese het is waar… als is net soos in klaar […]

Beste INKers Gun my allereers die geleentheid om een en elkeen ‘n geseënde feesseisoen, ‘n ongeëwenaarde rus en ‘n genadevolle 2020 toe te wens. Ek is dankbaar vir elkeen wat op INK betrokke is en bevoorreg om te deel in die vreugde dat elkeen vir hulle geliefdes uitgespaar is om nog ‘n feesperiode te deel. […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed