Hartkirre
Die skemerdonker se aandpak
is vaalbleek
en soos pas- ontloke wolke
met wintervoete
die hemelrombus deurtrap
en reën hurk neer
is die son nes die afgeleef van kers
aan die uitsterf.
want jy vlieg virewig hoog.
©Zebulon Kochk
Konnichiwa Gedigte
2 December 2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.