
Eksodus
In die daglumier se opelugspel,
as die helderrooi son, nog in sy roes slaap
dwarrel ñ wolk
met geringe water
– word dié hemelruim grys
en op metaalplate se rûens
plof reëndruppels neer.
want jou weggaan
was teen die wystersklok.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.