Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Lynelle

Biografie

Ek is ‘n voltydse skrywer, blogger en vryskut skrywer. In my vrye tyd doen ek vertalings vir YouVersion Bybeltoep.

Ek het my eerste boek in 2012 gepubliseer, daarna het nog boeke gevolg. Ek hou nie daarvan om myself te beperk tot een genre nie, en skryf oor als wat my interesseer. Ek skryf meestal in Engels maar geniet ook om myself in Afrikaans uit te druk.

Boeke uit my pen is

1. A Pirate’s Wife, geskiedkundige romanse.

2. Bella’s Choice, eietydse roman.

3. Blood Mines, toekomstige spanningsverhaal.

4. GedagteKringe, ‘n Afrikaanse Bundel, gevul met artikels, kort stories en staaltjies uit my lewe.

5. Juweel van die Oosgrens sal eersdaags beskikbaar wees en is ‘n historiese roman.

6. Love at War is ‘n geestelike drama wat handel oor keuses en die nagevolge van die keuses. ‘n Christelike militêre romanse.

My boeke is beskikbaar by Amazon, Smashwords, Webnovel, Ns. Skrywershuis, Groep 7 Drukkers en by my webwerf.

Ek het ook help skryf aan Worthy to be Loved – ‘n Geestelike dagstuk boek saam met Driekie Grobler, Spore van Genade – ‘n Liefdadigheidsprojek saam met Alta van Zyl en Kontreistories – in samewerking met SA Skrywers en Elsabe de Beer.

Ek hou van nuwe uitdagings en is gereeld besig om my skryfkuns te beoefen.

Om meer van my te leer besoek gerus my webwerf kreativcollectiv.com.

 

Verjaarsdag

1964-12-21

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]