-
HelenaMellet en
Nico Schamrel is nou vriende 2 maande, 2 weke gelede
-
HelenaMellet en
Zebulon Kochk is nou vriende 5 maande, 3 weke gelede
-
Elizabeth en
HelenaMellet is nou vriende 11 maande, 3 weke gelede
-
Vlooi en
HelenaMellet is nou vriende 11 maande, 3 weke gelede
-
HelenaMellet en
Inkmoderator is nou vriende 1 jaar gelede
-
HelenaMellet wrote a new post, IN DONKER GEHUL 1 jaar, 2 maande gelede
(BRONS)
donker die nanag uur
waar onsekerheid
soos ’n ongewenste swangerskap
tot barstens toe
die lug vol hang
’n onbereikbare horison
êrens in die swart
die soeke na antwoorde
tevergeefs
soos om die[…] -
HelenaMellet en
Drienie Joubert Kelly is nou vriende 1 jaar, 2 maande gelede
-
HelenaMellet en
Elna is nou vriende 1 jaar, 2 maande gelede
-
HelenaMellet commented on the post, Die vrou by die hek. 1 jaar, 3 maande gelede
Baie mooi storie, Lynelle. Gaan sit diep in die hart
-
HelenaMellet commented on the post, LIEWE LIEFDE 1 jaar, 3 maande gelede
Dankie, Anzé!
-
HelenaMellet wrote a new post, LIEWE LIEFDE 1 jaar, 3 maande gelede
(BRONS)
liewe liefde, die dag het gekom
nog altyd jou net op ’n afstand betrag
miskien uit versigting, of dalk was ek dom
of sal ek erken, my vrees vir jou mag?gek en bedek soos ’n dief in die nag[…]
-
HelenaMellet wrote a new post, DRAAIROOMYS 1 jaar, 3 maande gelede
(BRONS)
“Was dit nou so erg?”
Amelia antwoord haar man nie. Sy gee hom eerder ’n kyk wat veronderstel is om ’n gat in sy kop te brand.
“Ek dink dit het verbasend goed afgeloop,” sê Ben toe hulle die dorp uit[…] -
HelenaMellet commented on the post, 'n Hart wat omgee (Silwer) 1 jaar, 4 maande gelede
‘n Mooi gebed vir 2021, Driekie! Ek gaan hom beslis die jaar in met my saam vat.
-
HelenaMellet wrote a new post, MISKRAAM 1 jaar, 4 maande gelede
(BRONS)
Afwagtende verwagtende
was sy eens
’n lewe in wording gekoester
en sy, een gemaak
met die vreugde wat
nuwe seisoene bring
sou antisipeer
wou alles leer
van die onafwendbare onbekende
vir b[…] -
HelenaMellet commented on the post, REËN OP MY PARADE 1 jaar, 4 maande gelede
Groot plesier, Anzé. Dis ‘n lieflike afskop tema!
-
HelenaMellet wrote a new post, REËN OP MY PARADE 1 jaar, 4 maande gelede
(BRONS)
In die uur se draai
kry die dag effe kleur
en sien my oë al klaar
die son se sit
nog voor hy sy pens
agter die rand kan uit beur
voel ek hom dáár
skyn oor my elke stukkie mens,
maar in die uur se[…] -
Gert Botha en
HelenaMellet is nou vriende 1 jaar, 5 maande gelede
-
HelenaMellet commented on the post, Die kersboom van my hart 1 jaar, 6 maande gelede
So mooi, Driekie! Sal hierdie een met my saamdra in die Kersgety.
-
HelenaMellet en
Driekie is nou vriende 1 jaar, 6 maande gelede
-
HelenaMellet wrote a new post, DANS DANS MEISIE 2 jaar, 4 maande gelede
(Brons. 1625 woorde)
Annelie kyk stip na die goue bord op die koningsblou tafeldoek. Haar hande is styf inmekaar gevou op haar skoot. Die versoeking is baie groot om nie nou ’n sluk van haar vonkelwyn te vat n[…] - Laai meer