Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
  • Elna wrote a new post, Afrikaans 1 week, 3 dae gelede

    My asem, my wese
    my wil en rede,
    my kom en gaan,
    my gedagtes, woorde en dade
    my opstaan, en gaan slaap
    ook my dagdrome en nagmerries –
    dis wie ek is, wie ek wil wees-

    my lewe
    my strewe
    my[…]

  • Die jaar is ‘n stoomtrein,
    dit raas en blaas
    beur voort met mag en krag
    na waar jaareinde se stasie wag.

  • Oorlewing

    Kruipende koue teen my rug
    hitte-loos alleen
    murglose binne gevries,
    ruggraatlose skelm skimme.

    Gedroogde ys murgbene
    flenters gestampte skene
    slenterstukkies speel
    met hartpsige[…]

  • Elna wrote a new post, Ekke 5 maande, 3 weke gelede

    As my skrywe se ink opdroog
    maar denke nie rus wil kry
    word ‘n warrelwind gemoed
    net verder gevoed
    ‘n wete van onvolmaaktheid
    geweeg en te lig gevind
    en verder gekortwiek
    deur twyfel wat groei
    eie selfbeeld[…]

  • Hannes van Wyk trek sy asem op as hy voor die groot plaashuis stop. Die donkerrooi mure en donkergrys dak maak ‘n indrukwekkende prentjie teen die groen grasbekte tuin rondom. Op die stoep staan verskeie ou p[…]

  • God is die pottebakker
    ek is die klei, met sorg voorberei
    met sagte hande word ek gevorm
    met slymskerp voorwerp afgerond,
    geskape na Sy beeltenis,
    om my lewe aan Hom te wy.

    Maar my lewenskruik se klei
    in[…]

  • Interteks van Vollenweider “My cup runneth over”

    Pêrels

    ‘n Boepenskoppie oorlopens vol
    vreugde, blydskap, geluk of liefde
    open die vensters van my hart
    laat pêrelspoortjies oor my wange loop:
    “Rain in t[…]

  • Elna wrote a new post, Haiku 1 jaar gelede

    Stap die boeke in
    waar realiteit verdwyn
    herfs weer lente word

  • Wilbur Smith skrywer
    internasionaal bekend
    skielik oorlede
    vir ewig en altyd weg
    verhale onvervangbaar

  • Sondagmymering
    gister vir ewig verby
    more onbekend
    net Hy in die hemel weet
    ons kan slegs glo en vertrou.

  • Elna wrote a new post, God is daar 1 jaar gelede

    God is daar
    in die stilte van die nag
    met donkerte omring
    en slaap wat wegkruipertjie speel.

    God is daar
    as retoriese vrae oor lewensbesluite
    woer woer met my gedagtes speel
    my vrede in more steel.

    O[…]

  • My liefde, my lewe

    Dis die jaar 1989. Ek is alleen tuis. My ouers en broers kuier nog in Carolina, maar ek het vroeër huistoe gekom. My klasse begin reeds weer more. MGuyver is op die kassie en ek is half[…]

  • My lief

    Kom saam vanaand
    as die son gaan lê
    neem my hand
    en dans met my
    in ‘n maanligaand
    onder sterrelig
    net ek en jy
    van mens’ en sorge vry.

    Elna Kruger 17/2/2021
    Kopiereg

  • Elna Lid se profiel foto het verander 1 jaar, 10 maande gelede

  • Die gediggies wat in my wese lê
    stol as my pen die bladsy raak
    asof dit hard en duidelik sê,
    die gediggies wat in my wese lê
    nie ‘n reg tot voortbestaan mag hê
    dis of ek onbewus daaroor waak
    die gediggies wat[…]

  • Masquerade! Paper faces on parade…Masquerade! Hide your face, so the world will never find you… Hoe waar het hierdie woorde uit Phantom of the Opera nie in ons daaglikse lewe geword nie! ‘n Lewe agter ‘n masker[…]

  • Laai meer