Jongste aktiwiteit:

Donkermaan

In die stilte van die nag
as alles donker silhoeët
in die fyn spoortjies
van die donkermaan,
dan neem my gedagtes
ver wandelpaaie
na alles en na niks
wyl soete slaap
wegkruipertjie speel
nie wil huistoe kom nie.

©️ Elna Kruger




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed