deur Pieter Mostert vir Gedigte Share: verwante: Droomvanger (SILWER) Sirkels 22 Augustus 2024 495 gesien 0 Komentare 0hou van Agάpē is God, want God is liefde! Agάpē is Goddelike liefde Agάpē het die skepping gedig en Agάpē het liefde binne in sy skepping gedig op die sesde dag van sy skeppingswerke © Pieter Mostert Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende