tanka 1
(goud)
Overstrande groet
die jaar met fynbosbrande,
dae vuur en vlam
en nagte hyg na asem –
versmoor in rook, roet en as
© Carma Shaw
21 Januarie 2019
4:47
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2019 projek