Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 2)

onder vlerkgeklap (‘n engel s’ n) staar jy wanhopig na raaisels in die spieël opsoek na nuwe stukke om die verweerde brokkels van ‘n legkaart (weereens) te maak pas want, deur onheil en smart van nóg ‘n stroewe jaar het selfs jou skadu soek geraak in die swart leemtes van jou ongetemdheid wat roekeloos op […]

Desember 2019 Projek – Dans asof niemand kyk nie Afdeling: GORREL Marlene Erasmus BRONS GORREL: Sus se maanlig-dans Iewers tussen êrens en nêrens woon Sus. Sus is nie ʼn kleindogtertjie in ouderdom nie: Sus is ouma met paar kleinkinders en nogal ʼn redelike gesiene tante in die gemeenskap. Sus is gelukkig getroud met haar eie […]

as jy nog nie aluin geproe het nie weet jy seker nie wat bitter beteken nie my duin is vol van soet herinneringe al die soete ervarings speel vandag weer more steun en kreun ek dalk weer slaan die bitter uit op my vel soos aluin poeier al die allergene van die twintigste eeu maak […]

van my sitplek op my duin loer ek oor die skare heen families kom verby en lag duidelik gelukkig met wat hulle het ander stap haastig verby soekend na iets wat hul ontwyk liefdes paartjie wei saggies oor die mooiste strand wat hul ken eensame figure stap en stop tuur na die blou kim oor […]

soos nektar glip dit oor my lippe proe die ronde smaak van ou wyn gepers en getrap in ou pars trôe waar wyn maak soos tradisies lyn wingerde teen rooi en geel bulte dra swaar aan eindelose hangers kratte vol trosse bars uit hul nate gepluk en vervoer in bulk houers langs die gereg van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed