in sagte fluistering (SILWER)
die onbekende wink en fluister sag in ’n wye wêreld waar drome ontkiem waar lig en skadu’s ontmoet, is verandering die onbekende wink en fluister sag met elke tree wat ons versigtig vat verdwyn vrees en verskyn die nuwe die onbekende wink en fluister sag in ’n wye wêreld waar drome ontkiem as ons die […]
Die pad vorentoe.
As ek dink aan die toekoms, kom daar twee woorde by my op: die onbekende. Dit is slegs twee woorde, maar dit wek verskeie emosies op in my binneste! Gedagtes van opwinding en afwagting tot vrees en onsekerheid. Ons leef in ’n era waar kennis en inligting tot ons beskikking is en tog bly daar […]
diek
oor elke vloeiiende vou van die seevlakte se duine kussing die misweer sag nestelende landskap van wit huise deur elke duinstraat draf fisante spoor na fynbos skuiling waar grysbok rus in simbiotiese kus my gedagtes droom aan terwyl seisoene vergaan maande ritmies afry in pyne kom en gaan verwese self bestaan […]