diek
oor elke vloeiiende vou
van die seevlakte se duine
kussing die misweer sag
nestelende landskap
van wit huise
deur elke duinstraat
draf fisante spoor
na fynbos skuiling
waar grysbok rus
in simbiotiese kus
my gedagtes droom aan
terwyl seisoene vergaan
maande ritmies afry
in pyne kom en gaan
verwese self bestaan
Ó Tearlach.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.