Jongste aktiwiteit:

Ek glo

Ek glo

Ek glo in God die Vader
tot wie ek deur Jesus nader
die ewige ‘Ek is wie Ek is’
ʼn vader sonder weerga gewis

Ek glo in Jesus Christus
deur wie se bloed ek verlos is
Hy wat my sondes vergewe
die Weg, die Waarheid en die Lewe

Ek glo in die Heilige Gees
wat tot die einde by ons sal wees
deur Sy leiding en vertroosting
geskied alles vir my tot stigting

Ja waarlik ek het geloof
in die God daar Hemelhoog
maar met die vaste oortuiging in my
dat hierdie God in my hart ook bly.

© Stephan Uys 2018/03/27




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed