Onbekende gange
Onbekende Gange
Hier in donker gange dwaal ek rond.
Skilderye van eens ‘n lewe hang oral teen die mure.
Ek struikel rond, my siel is dronk.
Môre lê ver, ver weg van hier en nou.
Gaan ek weer ‘n lewe iewers kan bou, of gaan gister se mure nog hoër skanse bou?
© Ryno du Plessis, 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.