Jongste aktiwiteit:

Die sterre glimlag

Bitter liefde staar na my
deur ‘n gebreekte spieἔl
elke keer wanneer ek verby hom loop
voel ek hoe sny hy stukkie vir stukkie,
deur my siel

Nou staan ek hier voor jou
en jy kyk tot diep in my hart
dit brand in my vuurwarm van emosies
van geluk, verligting of vrolikheid
vir ‘n vaste aanduiding van sekerheid

Ek wil vlug uit my pyn…
jy wink my nader
met ‘n hand so sag
en ‘n siel so mooi

Dis jy!
Dis jy!
‘n stukkie geluk gestuur van bo
wat my weer in die bestaan
van liefde laat glo




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed