deur Tearlach vir Gedigte Merkers: Die Lewe, Filosofie, Geloof/Godsdienstig Share: verwante: grond Die duif en die doop 26 Maart 2021 567 gesien 0 Komentare 0hou van ydel – my duin weergalm van drome wat soms na aan ydel kan wees die lyn tussen edel en ydel soms dun – drome is net drome soms maak dit gesigte wat gou weer vervaag onbewuste ydelheid ten goede uitwis – ©Teárlach Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende