As hy nie beter is nie bel maar weer
Bel môre weer In Bloemfontein is ‘n loodgieter wat nogal trots op sy werk is en al die mense wat vir hom werk word goed op hul tone gehou. Maar die man het ‘n uitstekende humorsin en hou ook nie daarvan dat mense met hom moet probeer mors nie. Een Sondagoggend net na kerk bel […]
As die natuur roep
As die natuur roep In die Boesmanland op die Pofadderpad het ’n oom geboer wat toe ek ’n kind was vir my na ’n reus gelyk het. Nie dat hy so danig lank was nie maar sy omtrek was buitengewoon. Hy het ook een van die Ford Transit bakkies gery met die groot deure. Ek […]
Tong in die kies kardoes (Brons)
Klein pakkies Aandete, verpak en voorberei Reg vir smul Die dae wat ons mammie Ook ‘n bietjie rus wil gun Eet ons maar Sonder kla, kardoeskos saam met pa.
Wat ‘n Offer
Wat ‘n Offer Waaraan, sal ons dan die lewe meet het ons enigsins die waarde vergeet ons ervaar, ons sien die lewe in die natuur dit het smaak, dit is soet, dit is nie suur die liefde vra dat jy offer al kos dit jy land in n koffer wat vra offer in die lewe […]
Die Alkoholis
‘n Man strompel by die straat af en gaan sit op die asblikke buitekant ‘n restaurant se deur. Hy ruik die geure van die gebak en brou van die restaurant. Hy is honger maar vandag is hy so dors. “Hier sit ek vandag op die asblikke in die stegie. Hulle noem my die koning, Koning […]
Kwansuis net Brood vir my broer
‘n Akrostiese gedig oor tema Kwansuis. Dit handel oor die dood van 49 gay mans oor hulle voorkeur en godsdiens.
Mei 2019 projek
Beste INKers Hierdie maand is die opdrag vir alle afdelings in ons projek universeel. Gebruik EEN van dié twee woorde: 1. Kardoes 2. Kwansuis as die onderwerp of tema vir jou inskrywing. Hetsy jy dig, verhale skryf, gorrel, rubrieke of artikels skryf is die term jou onderwerp. Daar is hoegenaamd geen reëls aangaande vorm, lengte […]