Jongste aktiwiteit:

Joodse Grappie, 3: BOEDEL

Joodse Grappie, 3: BOEDEL

Mandelbaum lê op sy sterfbed en sê vir sy vrou hoe sy nalatenskap opgedeel moet word:

„Die fabriek aan my seun Hennog . . .”

Sy vrou onderbreek hom: „Hoekom Hennog? Hy sal dt net ruïneer; Chejm het veel meer verstand as hy!”

„Goed, laat dit dan wees soos jy sê. Die huis bemaak ek aan Ragel . . .”

„Hoeso juis Ragel? Hulle het tog genoeg huise; Oordra dit liewer aan ons ander dogter, Debora!”

„Goedso, maak ons dan soos jy wil. En my kontantvermoë gaan aan my jongste seun, Joël . . . “

„Warom dan Joël . . ?”

„Ek verstaan dit nie,” skree die sterwende met beledigde stem, „watter een van ons twee is hier besig om te sterf, ek of jy?”

©28e.Septrember2017. . . . . ….oo⊛oo…. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .tje




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed