Jongste aktiwiteit:

Junie(Page 2)

Sou jy kon sien dat ek die Here dien as ek kortaf praat gou geirriteerd raak of as ek swets en skel oor maniere my nie kwel? Tog sien ons kinders nou dit alles in beelde ontvou sou jý dit saam met die Here kyk en nie van vrees en skaamte beswyk?

sommer net so terloops sonder spoed of oorhoops het jy soos ‘n blom kom groei vriendskap in my lewe kom bloei met teregwysig en lof het jy kameraadskap laat plof tot hoogtes van aanvaarding, en stil kon ek in my hart die donker hoor gil!

voete raak amper nie die swart konsertvloer bo vlieg ń vuil tutu* voete pomp in modder pot ontgin raar grondstof bou stene van elektronika voete loop werksgange dra moeg koppe dronk gedink oor finansiële state voete dans gly loop laat vlieg bou dink na die maat gespeel deur ń vals orkes * rok of slip […]

Die onsigbare jy staan in ‘n kring almal gesels vrolik maar jy voel alleen jy, die onsigbare jy wil graag iets sê maar jou woorde waai weg in die wind niemand hoor, sien jou jy luister na die ander elkeen het iets te vertel maar jy het nie woorde jy is die onsigbare jy wonder […]

sluitel draai gee veer krag aan juweel geanker wiel ratte draai in skaal naalde steek af die dag ń muur god gesig het beste plek die dag se middelpunt oë slaan ag op afskop merke wegspring hardloop stop muur god kindjie blink agter glas gesig jaloers oë waardeer die kosbare arm tyd muur horlosie staan […]

(Stergradering : Silwer. Woordtelling : 385) “Ledigheid is die duiwel se oorkussing” was seker Moeder se geliefkoosde uitdrukking. Oënskynlik het sy baie van ledigheid geweet en heel duidelik geen vertroue in die mensdom en hul (goeie) oordeel gehad nie. Enige uitdrukking – positief of negatief – word dan ook baie vinnig deel van jou denkwyse, […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed