deur IronLady vir Gedigte Merkers: Hartseer Share: verwante: grond Die duif en die doop 27 Junie 2021 416 gesien 0 Komentare 0hou van Mens in die spieël Dele van my gebreekte hart splinter aan klein skerwe die beeld roep en tart sny net al dieper kerwe ek sien hoe huil die mens wat in die spieël skuil Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende