Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Jackie

Deur IronLady
Datum gepubliseer: 27 Junie 2021 Aantal woorde: 45 50 Kere gelees 2

sommer net so terloops
sonder spoed of oorhoops
het jy soos ‘n blom kom groei
vriendskap in my lewe kom bloei
met teregwysig en lof
het jy kameraadskap laat plof
tot hoogtes van aanvaarding, en stil
kon ek in my hart die donker hoor gil!




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 43
Kommentaar telling: 11

Dink woorde is die mooiste en beste ding in die heelal. Hou van opbouende kritiek.

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 143 gaste aanlyn

Bydraes – Argief