Sou jy?
Sou jy kon sien
dat ek die Here dien
as ek kortaf praat
gou geirriteerd raak
of as ek swets en skel
oor maniere my nie kwel?
Tog sien ons kinders nou
dit alles in beelde ontvou
sou jý dit saam met die Here kyk
en nie van vrees en skaamte beswyk?
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.