Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 3)

soos konfetti snyend is die wind so skraal sneeu gestrooi oor die land eensame bome koud gebrand struike bibber en is so kaal waterstrome treur in ‘n reguit paal vorm woelend met die riviere ‘n band die nat vreet die ou blomme tot sand winter het vir somer ingehaal o Heer, ek is net ‘n […]

in niks dis jy dis ek sing saam in stof atoom tot atoom molekuul tot molekuul saamgebind in verbindings are tot are organe tot organe saamgekerf in organisme hartklop per hartklop asem per asem steel suurstof in lug tree per tree lewe per lewe selde in harmonie dis ek dis jy swerf saam in niks […]

mag God my hoor troossag koud eensaam warm my kreet val op dowe *oor mag God my hoor hulle swart die wêreld hulle kou klanke koorsig dans saam met hulle eie ek gee vir ander nie ‘n plek g’n vir niemand niks woorde helder dof trap bo-oor mekaar die holgille maak my klaar in hul […]

Ontvlugting blomvelde mildelik geklee in helder kleur karnaval roep my uit grys en grou van daagliks eentonig sleur voëls se luidkeëls roep lok na woude diepgroen waar loerie met koddig kuif wegkruip speel agter blaar kabbelende waterstroom streel ruwe rots en klip helder water se rus wink kom les jou dorre dors leeu se maanhaar […]

Ontsnapping na wêreld sonder klug wou ek graag vlug waar niks my siel blus in vrede wil ek kan rus geen geld en mag wat dikteer integriteit sal wees ‘n eer liefde om te genees alle seer sonder duister agendas versteek onbesorgde stap op wandelpaaie geen kommer oor veilig wees beker van ongeskonde prag in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed