afrikaans, vir jou (Silwer)
sal ek my
oorlogsmondering
uit die kas haal
– en veg sal ek veg –
nie koestend van agter ‘n boom
of suutjies vanuit ‘n loopgraaf
maar tromp-op, reg van voor
sal jy my oorlogskreet hoor
Bronteks: Gedig: Plak my teen die linies
INK Moderator
Junie 2021 Maandprojek
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Junie 2021 – intertekstualiteit projek