Aandadig aan moord (Silwer)
Verwoed gooi ek wal toe Boet eendag by die huis aankom met ‘n klein, sagte bondeltjie, maar die oomblik toe hy haar versigtig in my hande plaas, is my hart verlore. Die verskonings was gou vergete met die bang, kloppende hartjie teen my vingerpunte. “Toemaar” troos ek sag, “hier is jy veilig.” Sy was die […]
Soos die Val van die Dobbelsteen
Wanneer sy haar mediese tas vat en begin stap in die rigting van die uitgang, voel sy die rugby bal haar liggies teen die kuit tref. Sy draai terug, sien hoe die hele span in afwagting wag vir haar reaksie, skielik is sy lus om hulle terug te kry, en sy weet, sy kan. Sy […]
Die nuwe intrekker
Karin kyk ongemaklik rond. Haar hande is in mekaar geklem. Sy skuif effens rond op haar stoel terwyl Matrone die nuwe intrekker bekendstel. “Dames en here, ontmoet vir mevrou Annelie Basson, ons nuwe intrekker. Sy is ’n vrou van vele talente en wil graag aktief betrokke wees hier in ons aftree-oord. Betrek haar gerus en […]
Oneindig vir Ewig
Die digter sê daar is ‘n vrou in elke geur Maar jy liefste, is dit, en soveel meer Die grasie van jou jeug, verewig in die lang gras se wuif Jou ontembare gees, ongebonde soos die sweef van die duif Die vonkel-glans van die knik van jou oog Vasgelê in die maan se glans daar […]
Spore van onthou
Spore van onthou Daleen draai die kar se venster wyd oop toe sy oor die bekende brug ry. Vir ʼn oomblik oorweeg sy dit om by die klein parkeerarea in te draai en soos die oorsese toeriste te vinkhang oor die reling. Daar is nog baie tyd vir dit, herinner sy haarself. Regs by die […]
SÊ DIT WEER
SÊ DIT WEER Hy maak sy oë toe, weet nie eers ingroei toonnaels kan soveel pyn veroorsaak nie, ‘Die vervlakste Amerikaners met hulle tien gemiddelde skoen grootte,” en hy kyk na sy nommer twaalfs, sien die blase aan sy voete, en is seker hy het nog nooit soveel pyn gevoel nie. Hy probeer sy gedagtes […]
Januarie 2022 – Drama projek
Beste INKers 2022 verwelkom jou met ope arms. Mag elke dag in hierdie nuwe jaar vrugtevol en voorspoedig wees. Om die jaar behoorlik af te skop, en aangesien almal behoorlik uitgerus is, gaan ons hierdie maand die term “drama” ondersoek. Wat kan ‘n nuwe jaar inlei anders as ‘n bietjie drama? Digters: 1. Skryf ‘n […]
Hoe diep die vreugde
Hoe Diep die Vreugde Die skok tref hom soos ʼn vuishou op die hart, ‘Rastor Battle, ʼn baie jong Rastor Battle’, flits dit deur hom, maar dit kan nie wees nie, dit weet hy. Hy sien dit asof in stadige aksie, die oopswaai van die luukse motordeur, die pragtige hakskoene met die perfekte enkels en […]