Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker
  • Adri wrote a new post, Erin 8 maande, 2 weke gelede

    “Sinneloos, magtag, het jy in jou lewe iets meer sinneloos gesien,” en hy slaan die groot vuis op die tafel hier langs my sodat die koffie bo-oor die rand stort.
    Ek ken Bart Groene seker twintig jaar, nee[…]

  • Gister, vandag, en elke dag wat kom

    Gister-
    ‘n Wonderlike dag, die byvoeg van ‘n nuwe jaar
    Gee geleentheid vir oordink van wat bly oor, en wat is klaar
    Bring die onthou van die pyn, en die versekering, […]

  • Die liefde vir die natuur en alles daarin
    Die verlang na die veld, voor die dag begin
    Die herroep van kuiers in die majestueuse berg
    Die warmte van die lag, die humor van die terg
    Die flikker van die sterre in[…]

  • Adri commented on the post, SÊ DIT WEER 8 maande, 4 weke gelede

    Baie dankie, ek waardeer die terugvoer.

  • Wanneer sy haar mediese tas vat en begin stap in die rigting van die uitgang, voel sy die rugby bal haar liggies teen die kuit tref. Sy draai terug, sien hoe die hele span in afwagting wag vir haar reaksie,[…]

  • Die digter sê daar is ‘n vrou in elke geur
    Maar jy liefste, is dit, en soveel meer
    Die grasie van jou jeug, verewig in die lang gras se wuif
    Jou ontembare gees, ongebonde soos die sweef van die duif
    Die[…]

  • Adri wrote a new post, SÊ DIT WEER 9 maande gelede

    SÊ DIT WEER
    Hy maak sy oë toe, weet nie eers ingroei toonnaels kan soveel pyn veroorsaak nie, ‘Die vervlakste Amerikaners met hulle tien gemiddelde skoen grootte,” en hy kyk na sy nommer twaalfs, sien die blase[…]

  • Hoe Diep die Vreugde

    Die skok tref hom soos ʼn vuishou op die hart, ‘Rastor Battle, ʼn baie jong Rastor Battle’, flits dit deur hom, maar dit kan nie wees nie, dit weet hy. Hy sien dit asof in stadige aksie[…]

  • Terug na die Begin
    Sy kyk na die groot kop van die man wat gebukkend oor haar tekeninge staan, voor sy iets kan sê, word hy bewus van haar teenwoordigheid, kom orent, en draai om, en al wat deur sy gedagtes[…]

  • Adri wrote a new post, Soeke 9 maande, 1 week gelede

    Soeke, April 2010

    “Ek sal jou ruïneer, ek sal jou verneder, ek sal die wêreld wys die wonderlike Dr. Reza Ciske is niks anders as ʼn siek sielkundige wat haar pasiënt met haar siek persoonlikheid tot selfm[…]

  • Die Som van Liefde
    Hy staan laatnag in die deur van haar kan¬toor, blousel blou oë, regop blonde stokkies hare, en die stempel van die jeug op sy bruingebrande gesig.
    Sy stem is verskonend, skaam, “Ekskuus o[…]

  • Bande Wat Bind
    Die woede in haar ruk haar ingewande soos ʼn vyf op ʼn Richter skaal — ‘Wie de duiwel dink hulle is hulle,’ Flits dit deur haar gedagtes wanneer sy die vreemde skeerroom ruik, en die groot skoensp[…]

  • ʼn Kwessie van klas

    Dertig stemme, en al wat sy hoor is haar hartklop. Dertig gesigte, en al wat sy sien is een gesig. Daardie gesig wat die lewe in haar aan die gang hou. Sy vergeet al die duisende dae wat[…]

  • Boodskapper
    Nadat Professor Gertrudes Johannsen van die Instituut van Seismotegniek die verslag vlugtig deurgekyk het, sit sy vir ʼn paar oomblikke versteend. Dit is die ‘onmoontlike’ in letters vasgevang, maar[…]

  • Hoofstuk 26 – Van hier tot in die Hiernamaals

    ʼn Week later wanneer hulle vier rustig na middagete in die sitkamer sit, weet Zuluika, sy en Mauritz kan hulle troudatum vandag bepaal, al die twyfel is weg. Sy[…]

  • Hoofstuk 25 – Die Som van Liefde

    Die wag op die lughawe met haar hand in die van Mauritz, en Cordier wat op sy skoot sit, is vandag gestroop van enige vrees, net gevul met ʼn wonderlike vooruitsig om haar moeder[…]

  • Hoofstuk 24 – Die Laaste Vergifnis

    Mauritz staan vasgenael agter die kantgordyn, ‘daar is lig in haar huis’, en hy bid hardop, ‘Here laat dit sy wees asseblief’, hy hardloop die berghang af, en wanneer hy die[…]

  • Hoofstuk 23 – Die gevoel van ‘Behoort’

    Die pad na die seders begin wanneer sy en Cordier op John F. Kennedy Internasionale Lughawe deurstap vir hulle aansluitingsvlug na die Rogue Valley Int[…]

  • Hoofstuk 22 – Hoe diep die vreugde

    Hulle ry na ʼn laaste oggend koffie saam met haar mense by die kombuistafel. Die aanvaarding is in almal, Zuluika het nou ʼn ander pad om te loop, ʼn ander geluk om te gaan vi[…]

  • Hoofstuk 21 – Die laaste totsiens

    Die uitdrukking op moeder Sally, vader James en Jonah se gesigte wanneer hulle deur die deure stap, is iets wat sy vir ewig gaan onthou, die verbasing, die vreugde, die[…]

  • Laai meer