Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Madelé Burger
Biografie
Ek is ‘n boervrou, huisvrou, ma, ouma. Ek is lief vir die lewe en reis graag. ‘n Uitdaging kan ek moeilik weerstaan. Ek skryf op my blog, toortsie.com oor alledaagse dinge, my geloof, lawwe goed, ernstige goed. Ek het reeds 3 resepteboeke en my memoir uitgegee. Skryf is vir my ‘n wonderlike manier van uiting gee.