Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Poppekas

Deur Johan van Rensburg
Datum gepubliseer: 31 Januarie 2022 Aantal woorde: 89 543 Kere gelees 22

Aan die hand van poppekas
tree poppe op as verbeelding
wat kan, was en gaan gebeur
kinder oe” is verstom verkleur

Harte oop om selfs te leer
tog meer werklik as telivisie kyk
stories te sien vandag en soek meer
werklik inleef wat gebeur , is verryk

Man agter die poppe glimlag
kinders so bly en gee aandag
boodskap deurgee op hul vlak
weggebe^rein hul geheue rak.

Ouers wat eenkant staan en dit geniet
terugblink toe hulle klein was
skatte van waarde gebied
net soos in juffrou se klas.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 18
Kommentaar telling: 0

Johan van Rensburg 51 jaar oud te Stilfontein NW en skryf saam sy vrou graag gedigte, boeke en draaiboeke. Sport onderwyser en vrou wisk en wetenskap onderwyser te Christen skool. Begin in 2012 eers skryf na droom van God en eerste boek 2014 ..My gesprek met God. Daarna volg nog boeke nl NOMMER 28, Gekoopte Geluk, grendelgenot, 4 CANS, en War Zone.. Volgende boek reeds voltooi en vir publikasie is Greater Works..

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Pharos - Trotse borg van INK dig/skryfkompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 139 gaste aanlyn

Bydraes – Argief