Amper dood.
Amper dood. Ons was kinders van ʼn baie warm Keetmanshoop. Met pa en ma wat gewerk het, was ons so half aan eie genade oorgelaat. Die reël was egter dat die grootmense te alle tye moes weet waar ons is. Vrydae was die dag waarvoor ons almal geleef het, want dan mag ons na die […]
Lied vir Liza Silwer
Aan Matroosberg se hang groei ‘n blom van vuur tussen rotse en dorings en mos vele Clovelly-vryers is daarheen gestuur om ‘n blom uit die rots te verlos die paadjie na bo was onmenslik die ruiters het een-een gefaal die vryers misluk in haar opdrag om die blom uit sy skuilplek te haal sing jou […]
dubbeldekker-doodsbus (SILWER)
dubbeldekker-doodsbus Karen, mooi matriekdogter van Hoërskool Vorentoe staan sorgvry laggend en skerts onder bome – groen wyl haar vriendin, Elsa goedig tergerig die draak steek “Wat as ons vandag doodgaan”? Pieter se vraag – swart Pieter self oorbluf oor die gedagte wat hom skielik tref as skoolklok skel lui en nuwe skooldag begin in volkleur […]
makaberemirakel (SILWER)
makaberemirakel die piesangboom se spaanblare wuif sag op wieke van die wind wyl vet reëndruppels plof plof in die sand hang geel blomme soos vinke nog vry vroegaand van 6 April 1994 skeur stilte met die slag van skietende stukke metaal as ʼn missiel die Rwandese president: Juvénal Habyarimana se vliegtuig raakskiet weerwraak volg met […]
‘n Vlinder word gebore (Silwer)
‘n Haasbek glimlag wat die onsekerheid verbloem terwyl ‘n bewerige handjie al stywer aan myne vasklou. “Jy was dan gister so opgewonde, skat,” het ek probeer moed inpraat. Dit is die terugflits wat ek kry wanneer ek aan daardie eerste skooldag dink, jare gelede, toe my oudste die nes moes verlaat. Vir maande het ons […]
Smeekbede (Silwer)
laat my losbreek . . . vry en hoog vlieg om my vlerke, vir jare reeds geknip tot wasdom te laat groei laat my nóú ontsnap . . . ongebonde glyvlieg om nuwe reisweë te ontdek die heelal se hemelstraat met vertroue te vind ek wil vergeet van aardse *treurspel van vrees en smart pyn […]
‘n klug (BRONS)
ek is vasgevang êrens in leemte tussenin twee verdeelde wêreld gehok in pyn met magteloosheid verlang ek na rustigheid my droomland waar groen gras groei horison geel geverf land gevul met aroma met voëltjies kletter en diere veilig wei maar dis ‘n klug waar die realiteit slaan my in verlange
Dramatiese gebeure
Drama is ‘n lewendige beeld van die menslike natuur, dit word met ‘n passie uitgebeeld. Al van 1668 het drama ontstaan om menslike stories te vertel. Verskillende karakters word gebruik, om situasies voor te stel. Drama kom van die woord ‘dran’ wat in Grieks ‘wat om te doen’ beteken. Gewoonlik word drama in teaters opgevoer, […]
JOB
Job Jy het ‘n storie op sy eie alles verloor ook jou landerye. Op ‘n ashoop het jy gebly maar nooit het jy met God gestry. In Sy liefde het jy nooit getwyfel maar vloek eerder die duiwel. Nooit het jy die Heer blameer al moes jy slaap in die donderweer. Job, jou storie inspireer […]
Politiek
toe ons nog laaities was was dit cowboys and crooks en vyf sent ruiter in swart books veertig-vyf en vyftig volgende in die ouetéhuiskoor of tot iemand ons vermoor ‘n sosiale dilemma vinke op die draad bobbejane in die straat dissprin en bottelsgin mister min het die kak begin- toe ons laaities was en niks […]