Politiek
toe ons nog laaities was
was dit cowboys and crooks
en vyf sent ruiter in swart books
veertig-vyf en vyftig volgende in die ouetéhuiskoor
of tot iemand ons vermoor
‘n sosiale dilemma
vinke op die draad
bobbejane in die straat
dissprin en bottelsgin
mister min het die kak begin-
toe ons laaities was
en niks geweet het van politiek!
©Morné du Preez
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.