Die legende van C.J Langenhoven se trem (silwer)
‘n Kalfakter sou nooit so iets kon bedink
van koen koers vlaktes in en berge om
met ‘n reuseskilpad aan’ ie stuur-
uiteraard slaan ‘n ‘Herrie’ los
Oudtshoorn tot by De Rust
was Herrie hemelsgroot
klagtes sou almal dien
van die reuse ding aan’ ie stú
C.J sou hom nie aan hul steur
want hierdie land wil hy bespeur
slinger hy stadig voort
dis noord, dis noord! is al wat jy hoor!
Nou verwis jouself die skouspel-
Herrie het ‘n beuel wat blaas soos ‘n trompet
en vir Langenhoven is dit vet pret
om te gaan dans by die onveranderlike see!
#Herrie was C.J Langenhoven se olifant waarmee hy van Oudtshoorn tot by die Strand getoer het met ‘n Trem wat hy verander het in ‘n mobiele vakansiehuis!
#Skouspel-sinoniem vir Drama
©Morné du Preez
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2022 – Drama projek