Jongste aktiwiteit:

Dramatiese gebeure

Drama is ‘n lewendige beeld van die menslike natuur, dit word met ‘n passie uitgebeeld. Al van 1668 het drama ontstaan om menslike stories te vertel. Verskillende karakters word gebruik, om situasies voor te stel. Drama kom van die woord ‘dran’ wat in Grieks ‘wat om te doen’ beteken.

Gewoonlik word drama in teaters opgevoer, dit was die geboorte van baie teaters in die beskawing. Duisende jare gelede was daar stamme wat deur geluide en bewegings diere voorgestel het in Afrika.

Die teater is in antieke Griekeland gebôre, in die hoofstad Anthene. Daar was verskeie teater tipes, Griekse maskers was gedra vrolik vir komedie en hartseer vir tragedie. Die teater Epidaurus is in die 4de eeu voor vC gebou, ‘n helling van ‘n berg is gebruik vir die konstruksie daarvan. Romeinse teaters 3de eeu vC is hoofsaaklik gebruik vir godsdienstige feeste, maar nie vir lank nie toe verdwyn die spiritualiteit. Die teater het toe al hoe meer vermaak geword vir die mense.

Die lewendige beeld maak drama opwindend, liedjies of skilderwerk is anders. Dit is dis ‘n kinestetiese of bewegende en ouditiewe vorm van beweging wat iets uitbeeld. Die gehoor speel ook ‘n belangrike rol want soms weet die akteurs dan wat om te verander. Komedies laat mense lag, spot met die lewe en mense. Die satire spot hulle met mense, maar om meer bitterheid te hê, en minder te lag. Tragedie is ‘n meer ernstige spel. Die tragie -komedie lag met ‘n traan storie. Absurde genre gewoonlik is die tipe drama vir karakters vir wie die lewe doelloos en betekenloos is.

Die aard van die dramatiese kunsvorm het verander en ontwikkel deur die eeue.

Die Griekse drama, Romeinse drama, die teater van Indiė, Chinese teater en Drama van die Middeleeue. Die twintigste eeuse en een-en-twintigste eeuse teater was die Teater van die Absurde, Die Postmoderne drama, Teater die van die Onderdrukte. Drama is terapie, dit heel die gemoed, en is ook opvoedkundig vir skool kinders.

Baie mense se aandag word getrek deur vermaak, dit kan aangepas word, en het ‘n ernstige doel. Drama ontwikkel insig en intellektuele groei.

Die tipe vermaak het die vermoë om sommige media verby te gaan, oor die onbeperkte kreatiewe denke.

Wanneer ruimte in die drama bespreek word, is dit soms baie vaag. ‘n Meer omvattende verduideliking is daar, voorgestelde en bespreekte ruimtes. Die voorgestelde ruimte word daar onderskeid getref tussen fisiese en psigiese mimese. In bespreekte ruimte word onderskei tussen tydsvlakke, of dit histories of prospektief is. Hierdie ruimte beskrywing is ook bruikbaar by televisie en verhoogstukke.

Drama is opwindend, dit is ‘n wonderlike kreatiewe vorm van kuns.

 




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed