‘n klug (BRONS)
ek is vasgevang
êrens in leemte
tussenin
twee verdeelde wêreld
gehok in pyn
met magteloosheid
verlang ek na rustigheid
my droomland
waar groen gras groei
horison geel geverf
land gevul met aroma
met voëltjies kletter
en diere veilig wei
maar dis ‘n klug
waar die realiteit
slaan my in verlange
2 Kommentare
-
Koos Elsum
Die realiteit is al wat ons het dis swaar maar die kuns is om dit te geniet! Dankie vir die deel Kommentaar : Ek is geen kenner, geniet net die digkuns aanvaar dus die as my leer proses. 1. Die weglaat vd reël “ my droomland” sal leser toelaat om sy eie droom of wat ookal te vorm. Maak gedig meer oop vir lesers se eie beelde 2. Ek sukkel met “ twee verdeelde wêreld” miskien wêreld in twee gedeel ?
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Januarie 2022 – Drama projek