Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 3)

– bitter is die sap van jou blare onaantreklik die groen melk daarvan daaruit onttrek hulle medisinale middels wat glo werklik baie help vir die mens so bring bitter ervaring lesse geleer – bitter ervarings maak mens hard soms ongevoelig teenoor ander mense jy sal tog nie verstaan as jy dit nie self ervaar aanvaar […]

– die leegheid van my baai kan dui op spring gety wat aankom dit is dalk ook net baie lae laagwater die ontblote klippe lê soos siele daar siele wat ontbloot word deur iets totaal buite hul beheer – die leegheid van my hart dui dalk iets traumaties aan iets wat my soos ‘n dwarswind […]

jong latte
wiegel in die wind
skeur in storms
los ń wond
in stam ouer takke
groei jaar ringe
stam tot hardehout
staan onbeweeglik
seisoene lank moeder stam in storm en drang deur saagband skree plat geslaan latte, takke val slap hout verval harde hout rugstut strukture tot begrafnis kis red die mens se bas geslagte lank

“Sinneloos, magtag, het jy in jou lewe iets meer sinneloos gesien,” en hy slaan die groot vuis op die tafel hier langs my sodat die koffie bo-oor die rand stort. Ek ken Bart Groene seker twintig jaar, nee ses-en-twintig jaar om presies te wees, en nooit het ek hom so ontsteld gesien nie. Hy draai […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed