Jongste aktiwiteit:

Opgefrommel

Opgefrommel en uitgegooi
’n stuk stomp doer weggegooi
twee oë deurboor
twee hande slaan ’n spoor
vanaand is ek wake-up
môre is ek met make-up

©Anita van der Walt




1 Kommentaar

  • Koos Elsum

    Ek dink hoe bondiger hoe beter ! Die gedig raak nogal seer & is ook waar op soveel vlakke. Vraag waarom die begin hoofletter het dit ń spesifieke doel? Anders hou jou metodiek konsekwent, almal klein of groot.

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Cornien het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tearlach het ‘n nuwe publikasie gemaak