Jongste aktiwiteit:

Dramatiese optrede

Droom oor eendag
van ‘n kaal woestyn,
‘n onstuimige see
of van ‘n oomblik waar jy volmaaktheid vind

Die riffels in die lewe
is soms ‘n verskrikking vir alle mense
aardbewings, oorstromings mynstortings
hoe hanteer mens al die rampe

Is jy dalk verslaaf aan al die,
soms negatiewe opwinding
sonder vrede en kalmte
dramatiese familiepatrone,
is dit dalk ‘n manier om aandag te soek

Dit is ‘n keuse
of jy ‘n mimetiese handeling wil naboots
‘n botsing in die gemoed moet getem word
ongetemde emosies kan soos ‘n wilde perd
die vlaktes inhardloop

‘Mimetiese handeling’ Drama




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Yolandi het n geregistreerde lid geword

  • Hermien het n geregistreerde lid geword