Jongste aktiwiteit:

Wat die uurglas bring

Wat die uurglas bring

 

Die lewe vat, die lewe gee.

Soms is daar iets om oor te ween

en soms om fees te vier.

 

Hy bring iets om te leer,

iets om te waardeer.

Tog wil die mens

altyd meer begeer.

 

Leer by Hom

wat alles regeer.

 

Gejaag na wind

is nie die moeite werd nie.

 

Geniet elke sekonde

wat hierdie uurglas bring.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed